Jaarboeke

Miniverhandeling: Afrikatale 896


 
Modulekode AFT 896
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die miniverhandeling moet die resultaat wees van onafhanklike navorsing oor enige van die volgende onderwerpe: taalkunde (Afrikatale), letterkunde (Afrikatale), die onderrig van Afrikatale, vertaling, leksikografiese en/of terminologiese aspekte rakende die Afrikatale. Benewens die analise en interpretasie van navorsingsresultate, moet die miniverhandeling ook omvattende literatuurstudie en sintese van bestaande beskouinge rakende spesifieke onderwerp soos weerspieël in die literatuur, bevat. Lengte: 18 000–20 000 woorde.
Modulekrediete 100.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Afrikatale
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences